Bitterbosbende 1; Автор: Anzil Kulsen, Tafelberg | внеклассное чтение, детские журналы, книги для детей, литература для внеклассного чтения, список школьной литературы 10-11 класс

Обложка Bitterbosbende 1 | Anzil Kulsen, Tafelberg

Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis. Die nuwe skoolhoof waai soos 'n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Daar's 'n NW-taak wat moet klaarkom, as groepwerk! Toe Kurt-hulle se idee vir 'n sonkrag-oondjie TE goed werk en hulle 'n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied – met verrassende gevolge . . . 


Скачать издание «Bitterbosbende 1»:


Читать фрагмент «Bitterbosbende 1»:



Купить данное издание

Добавить комментарий

Ваш e-mail не будет опубликован. Обязательные поля помечены *