Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop; Автор: Kobus Geldenhuys, Human & Rousseau | внеклассное чтение, детская познавательная и развивающая литература, детские журналы, книги для детей, литература для внеклассного чтения

Обложка Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop | Kobus Geldenhuys, Human & Rousseau

Nikki begin uiteindelik in haar nuwe skool aanpas. Sy het twee cool vriende en Brandon het haar uiteindelik begin raaksien. Nikki wil saam met Brandon na die skooldans gaan, maar wanneer MacKenzie begin spog dat sy saam met Brandon gaan, besluit Nikki om liewer na haar sussie se partytjie te gaan. Later vind sy uit dat MacKenzie gejok het, en Nikki besef haar droom om saam met Brandon dans toe te gaan kan waar word. Maar hoe woon jy twee partytjies tegelyk by?


Скачать издание «Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop»:


Читать фрагмент «Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop»:



Купить данное издание

Добавить комментарий

Ваш e-mail не будет опубликован. Обязательные поля помечены *